
Aan die suider punt van Afrika hang onse kruis Vir die boere wat geval het Ek hoor hul name in my huis En vrees is ons vyand So moenie bang wees nie Wees ‘n wagter vir jou mense Daars geen plek vir die duiwel hie As jy kyk oor jou lande weet God het dit geleen Sodat jy die volk kan voer Al kom daar storm weer Jy is sterker as jou Goliat Jy is groter as jou berg Die Here gee nooit meer as wat jy kan hanteer Hier sal jy boer dit is jou land Dit is die klank wat jou hart klop maak Hou net aan glo in die Here daar bo Dit wat jy droom sal die werklikheid word Hier sal jy boer Daar is droogte daar is vloed maar hou net goeie moed Aan die einde van die grondpad is die uitsig altyd goed Rug jou oë op na die berge jou hulp kom van daar Jou toekoms lyk goed, goud soos 'n koring aar Hier sal jy boer dit is jou land Dit is die klank wat jou hart klop maak Hou net aan glo in die Here daar bo Dit wat jy droom sal die werklikheid word Ek sien hoe val jy neer met jou knieë in die reën Gee die wolke 'n oop mond soen die water was jou seën met die swaarkry dis manna van bo Dit sal altyd met jou goed gaan solank jy aanhou glo Hier sal jy boer dit is jou land Dit is die klank wat jou hart klop maak Hou net aan glo in die Here daar bo Dit wat jy droom sal die werklikheid word
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Appel
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


