
Al maak ons mekaar so seer Probeer ons nog ‘n laaste keer Dis die bloed wat roep Dis die bloed wat roep Ek groet jou met ‘n half oop deur Want ek weet ek sien jou eendag weer Want die bloed sal roep Ja Welkom by my hart se deur Verf met goud op elke liewe skeer Dis die bloed wat roep Dis die bloed wat roep Welkom by my hart se huis Familie is die siel se kruis Dis die bloed wat roep Net die bloed wat my roep Die bloed wat roep Daar is iets Want jy staan nou in ‘n vreemde land Dis die bloed wat roep Dis die bloed wat roep Welkom by my hart se deur Verf met goud op elke liewe skeer Dis die bloed wat roep Dis die bloed wat roep Welkom by my hart se huis Familie is die siel se kruis Dis die bloed wat roep Net die bloed wat my roep Die bloed wat roep Waar prente van jou mense hang Dis die bloed wat roep Dis die bloed wat roep Welkom by my hart se deur Verf met goud op elke liewe skeer Dis die bloed wat roep Dis die bloed wat roep Welkom by my hart se huis Familie is die siel se kruis Dis die bloed wat roep Net die bloed wat my roep Die bloed wat roep Dis die bloed wat roep Net die die bloed wat my roep Die bloed wat roep
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Appel
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

