
Kan ek aan jou vuur vat Is jou kole wat met my praat Sien jou in die skuur skat Met jou John Deere kappie aan Wys vir my jou grond pad Ek sal jou om paaie ry deur jou koringlande Sal ek ploeg vir jou tyd Sys nie ‘n Massey Ferguson of Ford meisie nie Sy kyk my in die oë sê dis Hilux wêreld die Sys ‘n boeremeisie Oe ja sys ‘n boere meisie Sy lyk vir my soos tequila en gin ‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit Ek sien haar dans soos die Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit Sy ‘n boeremeisie van Bloemfontein Vra my of ek vas dans Sys die meel op hierdie skuur se vloer Dinge raak nou warm Oh hel sy toor met hierdie boer Gryp my aan die arm Sy sê bokkie nou isit jy Dis net in die Vrystaat Waar jy haar hart sal kry Sy dra die uitvoer lemoene Sy staan uit bo die res Sys ‘n boeremeisie Oe ja sys ‘n boere meisie Sy lyk vir my soos tequila en gin ‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit Ek sien haar dans soos die Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit Sy ‘n boeremeisie van Bloemfontein Sy lyk vir my soos tequila en gin ‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit Ek sien haar dans soos die Sy lyk vir my soos tequila en gin ‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit Ek sien haar dans soos die Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit Sy ‘n boeremeisie van Bloemfontein
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Appel
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891
