
Almal is hier is ‘n mandjie dans Die kos gepak in ‘n Checkers sak Gekookte eier met Aromat Kry die maag geline vir ‘n bottel Jack Die kinders speel in die agter grond Ouma jaag vir ‘n oupa met ‘n bier hie rond ‘n Jägermeister maak die maag gesond En ‘n bietjie jam vir ‘n bitter mond Almal dans, almal dans Kom ons doen ‘n 2 step vir die boere Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar, gooi die meel uit op die vloere Almal dans, almal dans Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien Dis so lekker by ‘n boeredans Slang met ‘n lang nek op ‘n boks kitaar En ek ‘n Christmas wurm speel ‘n boere waltz En die gees loop hoog in die skuur vanaand Want ons dans alweer in Afrikaans Die bakkie staan tot moertoe gone Van heine en vere trek die boere saam Vanaand gaan ons kuier tot die son op kom Tot die honde huil en my skoon ma brom Almal dans, almal dans Kom ons doen ‘n 2 step vir die boere Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar, gooi die meel uit op die vloere Almal dans, almal dans Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien Dis so lekker by ‘n boeredans Almal dans, almal dans Kom ons doen ‘n 2 step vir die boere Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar, gooi die meel uit op die vloere Almal dans, almal dans Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien Dis so lekker by ‘n boeredans
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Appel
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


