
Kathryn, wil jy wals? My hart het al hel toe gegaan En my vriende is die waters in Om die stukkies op planke te haal Jy maak my een sekonde oud Jy maak my een sekonde oud Die grasse is al lank Die band wat hier êrens wegkruip Speel van Jesus en harde houd Tussendeur stukkies van jou Jy maak my een sekonde oud Jy maak my een sekonde oud Maar staan my digter by Hoe alleen wil jy eintlik wees Maak jou hande vas aan my Want, ai Jy is die gryp wat my nog stadig kry Ja, jy Jy is die gryp wat my nog stadig kry Nee, ek weet nie waarheen My bloedklonte loop nie Maar jy’t êrens hier in my kom sit
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Spoegwolf
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


