
As ons alles in die vloed verloor As niemand hierdie songs wil hoor nie Sal jy ‘n plekkie kry in die son En lief ons kan dans hier En jy kan nog dans hier En die oomblik draai om en om my kind Pyn word kuns Kuns word wind En die wêreld draai om en om met ons Ons val neer Een vir een En die klokke swaai heen en weer en ek… Ek soek jou hier, hier by my As ons alles verloor En net ons lywe in die koue oor het Kan jy ‘n plekkie kry in die son En lief ons kan dans hier Jy wil nog dans hier En die oomblik draai om en om my kind Pyn word kuns Kuns word wind En die wêreld draai om en om met ons Ons val neer Een vir een En die klokke swaai heen en weer en ek… Ek soek jou hier, hier by my
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Spoegwolf
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891



