
Ek wil na jou kyk Ek wil jou baadjie soek Jy weet ek speel vir tyd Voor jy uitgaan En die wêreld face Toe ek jou ontmoet Was ek klaar gereis Ses en twintig jaar lank Ek hardloop uit Ons dans by die kar Maar buite tyd Jou voete verward Ons lywe ryg Toe ek jou ontmoet Het die vloer gestyg Na ses en twintig jaar En ek storm in jou kop vanaand As jy so kyk Swart soos die see Skeer dit weer in my Sien jy al deur? Na wat hier aangaan Dit was n koma Maar ek het jou ontmoet En ek het opgestaan Na ses en twintig jaar En ek storm in jou kop vanaand As jy so kyk En ek storm in jou kop vanaand As jy so kyk Dan weet ek daar is iets Rein in my Heel in my Rein my Heel in my En ek storm in jou kop vanaand As jy so kyk
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Spoegwolf
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


