
Ons hande Raak in Kerkstraat Die trap van die gallery Ek is lief vir jou vir n honderd jaar Ver van verby Daars n hond op die pad lief Dood gery Ek wil jou se daarvan Dalk iets maak daarvan Maar jy is ver langs my Herineringe selde Daar is min om aan te hou Soek jou hier vir n honderd jaar Soos in nou Eks gewond soos 'n muldsteek as ek see toe ry Ek moes jou se daarvan Dalk iets maak daarvan… Maar jys ver langs my Onder die boom en die besies Die skaduwee weer getuig Was ek lief vir jou vir n honderd jaar En jy vir my Jy weet eks nie bang nie Ek staan vir jou As die dood in die wind galop Is jy daarop
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Spoegwolf
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


