
Ek het gisteraand weer gewonder of ek vir jou maar kan bel Ek het jou nommer in my kop en in My mond afgetel Daar was 'n spook in my bed Sy wou my kaal uittrek Sy wou my doop en my red En by my vriende brag en sê: 'Hy's by my' 'Hy's by my' 'Hy's by my' 'Hy's by my' Nee, dit was vieruur die oggend toe ek jou bene sien Met daai goue lint wat om jou enkel bind Jy sê 'Danie, jy sal my ook maar vir nooit weer kan sien Jy’t te veel geroep en te veel gedink Maak dit by verby, by met my By verby, by met my O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom Sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom En jou pa kan skree, jou moed kan breek Daar’s altyd moed wat in my steek Ja hei hei hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou Met jou donkerblou sukkel ek om asem te haal En die klip in die lug lyk vir my te kaal: Ek’t jou gesê selfs die engele sal my nooit kan keer nie Ek het eenkeer verloor en nooit nooit weer nie Jy, (Jy's vir my), die lig (die lig in my) Ja jy’s, (Jy's vir my), die lig (die lig in my) O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom Sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom En jou pa kan skree, jou moed kan breek Daar’s altyd moed wat in my steek Hei hei hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou (Hei hei hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou)
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Spoegwolf
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


