
Jy’s blou en jy’s groen Jy draai en dit soen Die dood uit my rug Die oewerlig Onder ons bene Vertel al jou vriende Ons het God gesien op die swaai Laat my nou na jou luister Laat lê en laat fluister Jou wimpers op my Splinters van lig Kom uit die donker Vertel al jou vriende Daar’s weer sterretjies in die tuin En dis blou en dis groen Dit draai en dit soen Nog die dood in sy rug Die oewerlig Onder ons bene Vertel al jou vriende Ons het God gesien Op die swaai!
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Spoegwolf
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


