
Ek sukkel nog n bietjie met die reën Nee, moet ek als dan onthou Jou hare in die wind Die wonde op my lyf Is seile Dis seile Ons het weer in die winter ontmoet Jou trui was oor jou neus getrek Jou oë was uit Ek het jou na my kamer gevat Jy’t gebewe soos 'n duif uit die reen Ek dink jy’t gevra Kyk na my Kyk na my Kyk na my Kyk na my Wonde Vir een sekonde Kyk na my wonde Vir een sekonde Ek sukkel nog 'n bietjie met myself Hel, het ek jou dan verraai Wel blaai terug Waar ek moes bly Dink jy ek kon bly? Seile Seile Seile Ek het jou in die winter verloor Jou kniee was teen jou bors gedruk Begin mens van voor Ons moes diep in die nag na die see gaan My voet van die briek By die duine op Die maanlig vang Kyk na ons Kyk na ons Kyk na ons Kyk na ons Wonde Vir een sekonde Kyk na ons wonde Vir een sekonde Dis al! Seile! Seile!
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Spoegwolf
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891



