
Elektriese kind, ek is brawer as wat jy dink Ek het dan saam my broers geloop tot by die verste punt Dit was baie naby aan jou Die winde kan my waai Hel ek sweer ek sal hier lê Geen watertong sal my kan sluk nie Geen wederkoms kan my ruk nie Nie as jy hier langs my sit nie Sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop Jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop Ja, jy kan my lewendig skok Elektriese kind, vir jou is ek nie bang nie Hierdie bibber hou nie lank nie Dis net die hakkel in my long Dit mag dalk lyk asof ek snik Ek verseker jou dis nie dit nie
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Spoegwolf
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


