
Ek wou jou voel vanaand Ek het kerk toe gegaan En agter my gebed gesit Onthou jy ons laaste aand? Ek het jou styf vasgehou As ek nou daaraan dink Was daar iets ver in jou Ek weet jy wag vir die Heer Maar hy kruip in jou rigting weg Ek het sy reuk vergeet Ek kon hom proe aan jou Ek is nie bang vir hierdie mense nie Ek is hier vir jou Ek is nie bang vir hierdie mense nie Ek is hier vir jou Kry my weer by die rivier Ek het als gaan soek Ek het al jou jong dae hier Tussen die kleur, ek hou die handdoek op Dat jou huil met die lig weg spoel Dis net bloed my lam Ek le opgedam in al hierdie Eendag vir jou Onthou jy ons eerste aand? Jy het my wakker gehou Met al jou toekoms droom Ja die man van jou Ek weet jy wag vir jou kans Maar dit kruip in jou ritmes weg Ek het koers verloor Ek begin van voor Ek is nie bang vir hierdie mense nie Ek is hier vir jou Ek is nie bang vir hierdie mense nie Ek is hier vir jou Kry my weer by die rivier Ek het als gaan soek, ek her jou jong dae hier Tussen die kleur, hou ek die handdoek op Dat jou huil met die lig weg spoel
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Spoegwolf
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


