
As ek staan, staan ek alleen. Ek wonder weer … wat nou? Ek wil meer as net oorleef. Die einde kom so gou. Elke keer, wat ek weer probeer. En oor begin, weet ek, ek sal moet. Elke maal, weer die prys betaal. Jy lag my uit, ek maak my oë toe. Want as ek droom, voel ek die oomblik. Want as ek droom, is ek al daar. Want as ek droom, is als vergete. Want as ek droom, kan ek weer staan. Net as ek droom. Mmmmm Net as ek droom. Ek sal val, ek sal opstaan. Selfs … al kry ek seer. Waar’s die deur wat oop sal gaan? Die kans … wat ek begeer? Nog 'n keer, wat ek weer probeer. En oor begin, my voete ken die pad. Elke maal, sal ek die prys betaal. Jy lag my uit, ek maak my oë toe. Want as ek droom, voel ek die oomblik. Want as ek droom, is ek al daar. Want as ek droom, is als vergete. Want as ek droom, is als volmaak. Gee my 'n kans, om myself te kan wees. Gee my 'n kans, om te gee. Gee my 'n kans, om my droom uit te leef. Gee my 'n kans, gee my 'n kans. Gee my 'n kans … Want as ek droom, voel ek die oomblik. Want as ek droom, is ek al daar. Want as ek droom, is als vergete. Want as ek droom, kan ek weer staan. Net as ek droom. Net as ek droom. Net as ek droom.
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Karen Zoid
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891




