
Hier kom die somer, die son Hier kom die somer, die son Dae soos heuning Warm en lou Branders rol in by die see Branders rol uit by die see En hoog in die lug Dryf die meeue rond Ons kan gaan sit by die karosel Onder 'n sambreel al die skepe tel Later gaan ons ver oor die wit sand loop En kyk as die son sak in die blou see … Stadig die somer Stadig die somer En hoog in die lug Dryf die wolke rond Hier kom die somer, die son Hier kom die somer, die son Dae soos heuning Warm en lou Branders rol in by die see Branders rol uit by die see En hoog in die lug Dryf die meeue rond Ons kan vir on sdalk 'n eiland koop Niemand sal weet ons het weggeloop Later gaan ons ver oor die wit sand loop En kyk as die son sak in die blou see Stadig die somer Stadig die somer En hoog in die lug Dryf die wolke rond…
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Johannes kerkorrel
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

