
Jy spandeer jou tyd in straatkafees Met jou potlood en papier Skryf gebede teen die duisternis Bestel nog koffie en hoop vir bier Met jou rugsak trek jy deur die land Soek simpatie en 'n warm bed En iemand wat die behoeftes ken Van 'n swerver met talent En jy ken die agterstrate Van stellenbosch tot in waterkloof En as windhoek se fasciste smile Kan jy die beste twostep dans Of jy in bellevue na de hawe vaar Of in Amsterdam verdwaal Dis oral nog banaal genoeg Om revolusie te verstaan Ja die sakemanne vra nog wyn En betaal met 'n visakaart En die joernaliste vra hier rond Grawe dooie bene oop (hou nooit op nie) En die gasvrou op haar TV- skou Vra haar laatste stomme vraag En ek sit hier en sien die sin Om revolusie te versin Want ons ken die agterstrate… etc Wie is die koning van die underground? Wie is die punk in Pretoria-straat Nog 'n aand op Philipolis Dis seker iets om oor te praat Hulle dans nou in die strate Dis ons tyd in afrika Ministers vlieg in boeings weg En ons staan hier verstom Hulle nou in die strate Dieselfde ou verhaal Leiers vlieg in boeings weg Hulle dans nou in die strate Dieselfe nuwe taal Ministers vlieg in boeings weg En ons staan hier Bevry
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Johannes kerkorrel
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

