
Hier stap ons nou In die voetspore van die brontosaurus Hier oor die woestyne waar een tyd Oerwoud was Kan jy sien hoe ver het ons gekom In die sirkels van die tyd Met ons medaljes en ons wonde Stap ons oor die drumpel uit Ongeskonde En die wêreld is 'n groot blou bal Wat stil deur die ruimte val En ek en jy is kinders Wees is ons gelaat En soms vir 'n oomblik Kan ons mekaar se taal Verstaan Niks kan die oorlog keer nie Niks kan teen sy mag marsjeer nie Hy trek 'n hakekruis En sy maak haar hare los Hy het 'n hamer en 'n sekel En sy dans in die sandwoestyn En ons streel met ons blote hande Oor die eindelose sand Onverbonde En die wêreld is 'n groot blou bal Wat stil deur die ruimte val En ek en jy is kinders Wees is ons gelaat En soms vir 'n oomblik Kan ons mekaar se taal weer praat En eendag sal dit beter wees Eendag sal ons wel verstaan Waarom mense soms so wreed kan wees Net om soms weer soveel meer te gee
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Johannes kerkorrel
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

