
As ek jou kon vertel As ek jou net kon laat sien Sou ek 'n skilder opdrag gee Om 'n prent vir jou te verf En as hy eindelik klaarmaak As hy sy meesterstuk voltooi Sou jy weet, jy sou weet As jy teen die tyd nog vergeet Hoe ek voel, hoe ek voel Oor jou As ek jou net kon laat sien As ek jou net kon laat lees Sou ek 'n faxmasjien gaan huur En gedigte vir jou stuur En as jy anderkant dit kry As jy dit uithaal en jy kyk Sou jy weet, jy sou weet As jy teen die tyd nog vergeet Hoe ek voel, hoe ek voel Oor jou As ek jou net kon laat lees As ek jou net kon laat hoor Sou ek 'n koor na jou toe stuur Serenade in die laatnaguur En as jy wakker word een aand En jou vensters staan wyd oop Sou jy weet, jy sou weet As jy teen die tijd nog vergeet Hoe ek voel, hoe ek voel Oor jou Jy sou weet Jy sou dit weet Jy sou dit weet Jy sou dit weet
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Johannes kerkorrel
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

