
Ou man sit by die straatkafees En kyk al die mense loop heen-en-weer Boemelaars raas by die Wimpy Bar En Fontana is oop tot laat in die aand Kaalvoet kinders in die straat, wys parkeerplek aan En hou dan die hand, en hou dan die hand En hou oop die hand… ja En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou klere vol gate Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow In Quartz Straat hoor ek 'n meisie my roep Daar’s 'n Hare Krishna wat vra wat ek soek En ken ek vir Jesus? Vra 'n man op die stoep Tussen Hillbrow records en Estoril Books En dis lank na twaalfuur En die Hillbrow toring stuur Sy seine in die nag, sy sein in die nag Sy sein vir die junkies wat wag, o En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow En die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel En stemme en musiek klink in elke woonstel Ons sit in die son, drink wyn Ons survive met 'n helse lot pyn in hierdie land, ja Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef Op die een wat kry wat hy vra, ja En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente jou drome, jou toekoms vol gate Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Johannes kerkorrel
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

