
Al jou vriende se vir my Dat jy baie teleurgesteld sou gewees het in my Ek kan jou nie so goed soos wat ek wil Onthou nie Maar dit voel nou asof jy 'n bietjie beter na my kyk Jy’t net soveel gedrink En ook jou hele lewe lank Probeer weg hardloop Ek weet nie hoe jy as kind was nie Jy’t ook elke aand uitgegaan Ek het geweet dit gaan gebeur Ek het geweet dit gaan gebeur Al die geskree-ery Was toe verniet gewees Ek het jou vergewe En jy Jy vir my Ek sien jou in meisies raak En dan gaan soek ek jou daar Ek weet dis fokken simpel van my Soos 'n baarmoeder Dun gesmeer Oor elke wegkruip plek En trappie van my sosiale leer Als van jou wat in my gis Gee my hoendervleis As dit November is Dis al wat ek wil se Dis al wat ek kan se
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Fokofpolisiekar
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


