
Skepe van eensaamheid sink Verdrink die dae van die week Die warm smart wat somer bring Sing Kriewelend, spasties, kruipend Ek is honger en my klere stink Jy skyn Welkomend, heilig basuin Jy jou lokvalle uit As ek wou Sou ek my koers huis toe vind? Ek is honger en my klere stink En die rooi branders breek Oor n swart strand van seer En die wit lyne sny Reguit deur my My dokter het vir my Pille voorgeskryf Dit hou my kalm As omstandighede my bedreig Dit laat my droom En ek was vir n lang ruk Siek gewees daarvoor Ek is dommer, maar ek lewe nog En die rooi branders breek Oor n swart strand van seer En die wit lyne sny Reguit deur my
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Fokofpolisiekar
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


