
Elke oggend is ek in die hel, ek word wakker en die vlamme brand my vel. sal ek ooit rerig kan opstaan, en nie my bed mis nie? gee my alkahol, gee my 'n lewe, gee vir my raad, vir my 'n rede, sodat ek kan opstaan, verlore gebore. en elke keer as ek glimlag, raak dit net swaarder, kan ek ophou lewe na vandag? en als is weg, draai jou ander skouer dan’s als reg. hoekom raak ek so kwaad? ek vind ek raak so kwaad, en ek skree «god!» maar dit is niks werd nie. daar is iets beeldskoon in die donker nag, daar is iets beeldskoon in die donker nag, daar is iets beeldskoon in die donker nag, daar is iets beeldskoon… daar is iets beeldskoon in die nag!
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Fokofpolisiekar
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


