
hierdie jaar het soos 'n vliegtuigenjin op my neergedaal en ek neem aan ek sal moet verantwoordelikheid hiervoor aanvaar my brose verstand wat wit, warm soos 'n jong vlam hierdie lopende doodskis verbrand onkunde sal altyd seëvier jou haat sal jou verteer dis jammer dat almal so verskriklik jammer is soos traumapasiënte is ons gevoelloos maar doelgerig om so vinnig as moontlik ons pad ons pad uiteindelik uiteindelik hier uit te vind jou haat sal jou verteer in ons verbrokkelende fondasie is daar nou lewe in krake waar daar eers niks was nie en ons sal bly en veg en sodoende ons menswees verloor maar wat bly dan oor? my haat sal my verteer
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Fokofpolisiekar
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


