
'n Oomblik is die wêreld werd Maar net die eerste een 'n dier bly 'n dier Gaan slaap as jy sal beter raak As jy aan die slaap kan raak 'n dier bly 'n dier Ek dink aan jou as dit reën Hierdie vier mure maak my naar Is jy siek of sit jy aan? Die lied in my hart is 'n swane sang Ek dink aan jou as dit reën Kwaad raak ons net vir mekaar Mans bly seuns Seuns wil mans wees Ek sweer daar’s iemand wat in die hoek staan As ek my oë knip is sy weg soos my kinderdae Ek dink aan jou as dit reën Ek is nie meer lief vir jou nie Ek kon jou nie gelukkig hou nie Beloftes breek En styf vashou maak seer Kwaad raak ons net vir mekaar Mans bly seuns Seuns wil mans wees Deesdae vat dit langer Om mense te leer ken
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Fokofpolisiekar
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


