
Tuisgemaakte sosiale wapen Onbekende handgebare Dooie mense maak asof hulle my ken In die begraafplaas waar ek bly Lag al die geraamtes vir my Maar hulle is onbewus Dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk Drink nou hierdie bloed van my Dis al wat ek het wat jy kan kry Ek’t spesiaal my are vir jou oopgesny En sê net dit lyk mooi Die ewige kind agter in my kop Bewe benoud en krap oop sy toegestikte mond Nes stilgebore babas huil ek nie Oor die onregverdigheid van die lewe nie Niemand lewe rêrig nie Ek het al my kos en geheime opgegooi Sê net dit lyk mooi Sê net dit lyk mooi Ek het al daai fokken kak gesluk Myself probeer verdrink Sê net dit lyk mooi Sê net ek is mooi Paniekbevange angstig en alleen 'n Prins van donkerte Ek dien myself alleen
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Fokofpolisiekar
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891



