
As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand sou ek al my voornemings oorweeg dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees ek’s gebore met 666 op my kop getattoeer ek probeer net vasklou aan wie ek is dis op die tv en dis in my brein dis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons kry ons almal werk saam aan afrikaanse amerika algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan die instruksies wat hul vir ons gee werk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly iemand moet vra hoekom ons almal vrek alleen ek probeer net vasklou aan wie ek is
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Fokofpolisiekar
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


