
Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch Met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid Vernietig jouself Daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat Vir instansies van die bewussyn Konditioneer my, Bybel vir my Ons almal pak die kole, ons almal stook die vuur Ons almal bou die mure wat idees bestry Ons is die rebelle wat misluk het Ons almal kak die reëls uit waaraan ons almal verstik het Vernietig jouself Dis moeilik om die kettings af Hulle maak dit aan jou binnegoed vas Dis moeilik om die kettings af te breek
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Fokofpolisiekar
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


