
5 vingers vir die vuis waarmee jy my wil slat 4 uur is te laat om in die strate te stap 3de keer is gelukkig, die trane spat, die 2 van ons my skat, ons vat 1 vir die pad Jy’s die volume op my radio Sout in my wonde So hoog as moontlik So seer Jy maak my gesonder Dinamiet kom in klein boksies Dis antisepties, maar liefde is toksies En dit maak my siek om te sê… Ek’s fokn lief vir jou So fokn lief vir jou Wa-haa-haha Ek weet ek sê dit te min Maar ek sê dit nou Al die kak wat ons al deur is Fokn lief vir jou Ek weet daar’s moeilikheid daar buite En ek dink ons sal dit maklik kan vind As jy my aanbid En ek jou vat soos 'n vitamiene Geen dissipline Ek weet ek sê dit te min Maar ek sê dit nou: «So fokn lief vir jou» Daar’s 'n kroeg tussen die Sanlam hoofgebou En die Strandstraat se Spar: Oulike dame Wat agter die toonbank staan Week se salaris in die bank Geen planne gehad «Vat jul kaarte?», vra ek «Nee, ons gee hulle terug» «Nou, hoe gaan ek betaal En hoe laat maak jy klaar?» Sy sê sy werk nie «Nou, wat maak jy agter die bar?» «Ek wag vir jou…», sê sy «En jy mors nou my tyd: Daar’s is reëls om te breek En foute om te maak Kom ons maak onsself los en gaan sit vas in mekaar» Ek’s fokn lief vir jou So fokn lief vir jou Wa-haa-haha Ek weet ek sê dit te min Maar ek sê dit nou Al die kak wat ons al deur is Fokn lief vir jou Ek weet daar’s moeilikheid daar buite En ek dink ons sal dit maklik kan vind As jy my aanbid En ek jou vat soos 'n vitamiene Geen dissipline Ek weet ek sê dit te min Maar ek sê dit nou En ek maak musiek om te sê: «Ek's fokn lief vir jou So fokn lief vir jou» Ek weet ek sê dit te min Maar ek sê dit nou Wa-haa-haha Wa-haa-haha
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Fokofpolisiekar
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

