
Ons is leeg, want ons wil wees Ondergrondse bourgeoisie As jy n eerlike opinie soek Hou op lieg Lang strate wat soos heiligdom Die ewigheid in reis As jy ooit hulp nodig het Sal ek jou kan verwys Gooi jou hande in die lug En prys die duisternis Soos die woonstelblokke Soos die kinders van die aand Onvervangbaar Ons is leeg, want ons wil wees En in sirkels sal ons volg oppad Na die beloofde land Verlore deel wat wegkruip In die wolkbreek oor die veld Rys jou hande vir die klug En bind die duisende Slawe wat vol maag staan En vir nog reklame vra Soos die kinders van die maan Onverklaarbaar Ons soek die aandag Van die breinlose gehoor Ons soek die hongersnood Die dringende gebrek aan energie Ons is opsoek na die soeke na iets Ons is leeg, want ons wil wees
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Fokofpolisiekar
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

