
In jou gesig is 'n sterrestelsel Ek is 'n kind wat na die sterre kyk As jy jou hande deur my hare vryf In die donker voel ek weerloos Voel ek weer klein As die storm weer begin sanik Die berg brand En die boom omwaai En as die vlamme aan my gordyne lek Dan skryf ek vir ons 'n nuwe plek Want as die weer weer kom Sal dit kom om te bly Ek ken die skaamte en die kwesbaarheid Ek onthou ons het hardop gebid En ek onthou ons het in ons skoolklere gevry So, ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek Want ek weet die weer sal weer kom om te bly Maar Komma Kom maar Komma Kom maar weer Hierdie keer is ek gereed Ek sal 'n byl in my hand hê Partykeer moet jy iets oopbreek Ek ken van in die hoek geskop word en gil Jou teen die ruit stamp en ons albei kraak Ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek Daars 'n berg houtpiele wat brand in pleks van my verstand Maar Komma Kom maar Komma Kom maar weer Hierdie keer is ek gereed In jou gesig is 'n sterrestelsel Ek is 'n kind wat na die sterre kyk As jy jou hande deur my hare vryf In die donker voel ek weerloos Voel ek weer klein
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Fokofpolisiekar
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


