
Ons kan halfies gaan Langs Tafelberg af ry Terwyl die son sak Doen dit nou En ons kan kyk wat gebeur Sal in elk geval Die geld wat ek het spandeer 'n Doodloop aand Van 'n doodloop maand Van 'n baie onbesonderse jaar My duiwels sal selfsugtig By my waak 'n Vliegtuig verlaat Kaapstad Internasionaal Los dit vir later 'n Plan B Jy weet hoe dit werk Enige oomblik kan een van ons vrek Wat jy begin het moet klaar Iemand word altyd in die steek gelaat Dit raak erger voor dit gesond kan raak Dis jy Jy het hulle hier ingelaat My duiwels sal nou snoesig By my slaap Ek le oop oe Doodstil en wag Vir 'n kans om te ontsnap Om werklik gered te word Moet jy eers op die rand staan Los dit vir later 'n Plan B Jy weet hoe dit werk Enige oomblik kan een van ons vrek Wat jy begin het moet klaar Iemand word altyd in die steek gelaat Ek is nie 'n welsyn saak nie Dit mag dalk so lyk Hoe konstruktief is negatiwiteit Wat het ek bereik? My toekoms ruineer Om my hedendaag te preserveer
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Fokofpolisiekar
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


