
Hoe lank? Hoe lank voor ons hier kan wegkom? Hoe anders is n Hoeveel anders is n ander plek? Ons het dan dieselfde siekte Ek heroorweeg die rol wat ek In hierdie spel moet speel Hierdie is die koorsang Van ons middelmatigheid Die pynvolle aanvaarding Van ons onoorspronklikheid Juig besmette asem uit My moe longe uit Verwerp die lewenslange stryd Vir n plekkie in jou koninkryk Moenie so fokkin verveeld lyk nie Ek dog jy sal bly wees om te hoor My onselfsekerheid Het die beter van my gekry Ek dog jy sou bly wees om te hoor Jy ken nie die helfte daarvan nie Moenie maak asof jy beter My beter kan verstaan nie Jy ken nie die helfte daarvan nie
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Fokofpolisiekar
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


