
Ek was in die gym met die weights betrokke Sy was by die lady lockers Doen ma' net my ding werk mooi aan my rolle 'Cause I want that six-pack have to look proper Brah, I spot her, vader land 'n shocker Maak my lam, sy staan met posture Aan die brand, I smaak jou blokke Brother, man ek sê jou sy was hot, hoor Goodness, gracious, curvaceous, so flippen reg, it’s insane is Ek soek somme weights, da' wa' sy is Want ek wou 'n front seat gekry het Ek wou gefaint het, oh, she got it, hoor Brah, my eyes was locked on her Then I heard my partner say: «joeh, daai kind het potte hoor» … «Sy't potte hoor» … «Ek like daai potte hoor» … «Potte hoor» … «Joeh, daai kind het potte hoor» Ek het gesit by die bar, wou my dop geniet My tjommie het gevra of ek uit sal stiek Wou rustig wees, net bly in bubble Toe swing die deure oop, en in kom trouble Mooi gesiggie, lekker vars en gesond En 'n gat waarteen jy 'n ball kan bons Geseil oor die vloer, staan oes en groet Gevra wat sy drink, sy sê: «Brutal Fruit» Sy’t my dadelik vas in haar web gevang Het aan elke woord uit haar bek gehang Koop drink na drink, gooi my slickste vibe Straight out the gate was ek hipnotized Ek scheme ek’s in, die kind is aan Kakoo van Dam met die meester plan Sy vra my 'n guns, like anything matters «Kan ek 'n foto neem, my man is 'n moerse fan» … «Sy't potte hoor» … «Ek like daai potte hoor» … «Potte hoor» … «Joeh, daai kind het potte hoor» … «Sy't potte hoor» … «Ek like daai potte hoor» … «Potte hoor» … «Joeh, daai kind het potte hoor» … Ek cruise by my plaat inni straat op My boetie wys my «Early B, kyk da’so» Trek somme af en ek vra hom: «sê my wa’so?» Oorkant die pad, daai kind is stewig soos 'n pap pot Ek gaan tot daar trot, haar an gaan kap met 'n vraag ok Baba, gaan jy vat, want jy staan met 'n nca pot Sy sê gaan an, en sy gooi hom met 'n lag op Ek stamp daai potte soos 'n non-stop man Ek kap haar an, want 'n man, hou van daai wange man As die kind n ou het, sal ek roll as haar ander man Baba, sê my gou as, is dit nie nou is nie, wanne' dan? Want 'n man wil koppel, kan 'n man? Jy’s delicious in features, jou potte staan met daai figures Wat 'n man sal mal maak, I mean this So, kyk hier, gaa' my jou digits Ek’s op 'n mission agter haar aan, hoor She gave me her number, neh Klim terug in die kar, en wys my brah: «daai kind het potte hoor» «Sy't potte hoor» … «Ek like daai potte hoor» … «Potte hoor» … «Daai kind het potte hoor» … «Sy't potte hoor» … «Ek like daai potte hoor» … «Potte hoor» … «Ek like daai potte hoor» … «Potte hoor» … «Potte hoor» … «Potte hoor» … «Chase, potte, hoor» «Ek like daai potte hoor» …
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Early B
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,445

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,979

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

