
Kom ons raak gou serious in die plek yes En ons touch gou aan die topic contraceptives Want baie ouers praat nie oor dit nie neglect this Tot dai kind sê sy verwag dan wil jy jou vrek skrik But don’t freak Early B is hie I’m bout to tell 'em 'bout the deeds of the birds and bees Coz see these teens are At least gaan ek hulle sê hulle moet veilig squeeze Ek kan dit nie stop nie, maar ek kan compri En vir die laaties sê brother dra ‘n condi En vir die ladies sê gaan sluk ok jou piltjie En as jy siek voel, moenie pomp nie Want nou se dae se kinders gooi mekaar op hie Doen die daad maar staan nie met die knowledge So gazi lam en babygirl jy moenie flop nie Want as jy flop na die, is dit jou song die Jy was te forward Jy wou nie luister nie, nou het jou oondjie ok ‘n broodjie Want jy wou mos explore het Nou bradda luister hie daars ‘n tyd vir alles Bra approach with caution Is vir die youth wat ek sê Gebruik jou kop versoekings is erg Jy was gewarn ne Wie’t vir jou gese jy moet gaan le nou is jy boepens gele En hiers ‘n ding I’d also like to mention STDs slat meer as Covid in infections En HIV is nog steeds hie don’t you forget this And let’s be honest we don’t test before we catch this Want jys te oppit jys te binne in die moment Ken nog skaars die mense wat jou partner gebone het Sy social media ken jy van vroeg tot die latest Ma baba weet jy rerig wats sy HIV status So check this I’ma share this don’t be careless Dai lekke 15 minutes can lead up to your death sis So voor jy le girl check of hy gestrap is En as die man nie het nie than ne don’t give him action Is woes hie buite jy moet kyk ok na jou self ‘n message vir die ouens en die kinnes ma net help And you better vat me kop toe want ek gaan jou so skel Jy was te forward Jy wou nie luister nie, nou het jou oondjie ok ‘n broodjie Want jy wou mos explore het Nou bradda luister hie daars ‘n tyd vir alles Bra approach with caution Is vir die youth wat ek sê Gebruik jou kop versoekings is erg Jy was gewarn ne Wie’t vir jou gese jy moet gaan le nou is jy boepens gele Forward Wiet vi jou gese jy moet gaan le, nou is jy boepens gele Will mos op en af met al die ander ouense They don’t give a damn Nou is jy boepens gele Forward Wiet vi jou gese jy moet gaan le, nou is jy boepens gele Will mos op en af en doen die ander dinge Nous jy lekke vet lekke boepens gele Forward Jy wou nie luister nie, nou het jou oondjie ok ‘n broodjie Want jy wou mos explore het Nou bradda luister hie daars ‘n tyd vir alles Bra approach with caution Is vir die youth wat ek sê Gebruik jou kop versoekings is erg Jy was gewarn ne Wie’t vir jou gese jy moet gaan le nou is jy boepens gele Jy was te forward Jy wou nie luister nie, nou het jou oondjie ok ‘n broodjie Want jy wou mos explore het Nou bradda luister hie daars ‘n tyd vir alles Bra approach with caution Is vir die youth wat ek sê Gebruik jou kop versoekings is erg Jy was gewarn ne Wie’t vir jou gese jy moet gaan le nou is jy boepens gele
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Early B
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,434

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,967

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,877

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,431

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,298

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,880




