
Ek bring die kerk tot by julle sê net amen My bru sê amen, suster sê amen Ek bring die kerk tot by julle sê net amen Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen Ek bring die kerk tot by julle sê net amen My bru sê amen, suster sê amen Ek bring die kerk tot by julle sê net amen Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen Rabbabasietie, julle moet hou, vas aan die woorde wat ek nou gaan uiter Die boodskap is binne in die flow Ek het’i gekom om te preek nie, julle moet dit onthou So kindertjies kom maar nou nader dis tyd vir die kinders se boodskappie nou Levitikus 19:3 sê jy moet jou moeder en vader vrees Nou gee my ‘n amen want hierdie kinders vandag het ‘n snaakse gees Amen Dankie vir daai prys my suster Die generasie is agsterstevoor kom ek lei die kinders Ek sien die laaite in die straat wat staan en klip gooi Hy’s seker 4 of 5 ma hy’t ‘n mond aan hom, hy’s slim hy Ek sê vir hom he budie hey, moenie so staan en maak nie Maar hy gaan aan en hy worry hom niks en hy sê vi my «Jy's mos nie my pa nie» Ek vat hom by hom broek lat hom holletjies so wys En ek gee hom so paar shots Ek dink sy holletjies was rooi En toe vat ek hom na sy ma toe, sy vra hoekom huil hy Toe sê ek suster terwyl die boom klein is moet jy hom buig Ek bring die kerk tot by julle sê net amen My bru sê amen, suster sê amen Ek bring die kerk tot by julle sê net amen Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen Ek bring die kerk tot by julle sê net amen My bru sê amen, suster sê amen Ek bring die kerk tot by julle sê net amen Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen Kunduruku sayarabababemda, nou soek ek die jong mense Ek sien die is vol, gee my ‘n amen da Amen Dankie suster Agnes, ek hoop net na die aanneming gaan hulle nog binne in die kerk is Die jeug van vandag het nie rigting nie Want da is nie ‘n plek wat jy gaan wat jy hoor dat da niemand op tik is nie 21st parties isi iets om voor uit te kyk nie Want die matriek afskeid is die nuwe kwalifikasie vir ‘n baby Kyk hie, ek gaan dit nou sê en sommer straight praat Ken Hom in al jou weë dan sal hy jou paaie gelyk maak En al jou weë beteken, voor jy daai pakkie koop Voor jy daai bottel koop en voor jy daai auntie roof Voor jy in die tavern stap, voor jy jou next hit vat Voor jy in die kamer kom en voor jy jou pantie sak Yolo is nie vi jou nie coz you must think of all of the things you do En voor jy die daad doen vra jouself what would Jesus do Ek bring die kerk tot by julle sê net amen My bru sê amen, suster sê amen Ek bring die kerk tot by julle sê net amen Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen Ek bring die kerk tot by julle sê net amen My bru sê amen, suster sê amen Ek bring die kerk tot by julle sê net amen Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen As ek die kinders van vandag so kyk dan vra ek waars die ouers Nee ek is ernstig, sê my, sê my waars die ouers ja Want as jy jou job gedoen dit dan was daar die deesdae se dinge nie Want julle is te gou om te sê: «Ek weet nie wat gaan aan met die kind nie» Maar vinnig genoeg om te sê ek het jou waar jy is as hy goed is Maar niks van hom as hy staan met tronk straf en boete (amen, amen, amen) Amen dis waar die probleem lê by die wortels, pa en ma En na die pa en ma gaan dit na die bra se pa en ma Want ons se ouers weet nooit wat ons doen op die straat En op so way sal ons violence uit rule met ‘n style Because uhm it takes a village to uhm raise a child En nou mag die Vader, die Seun, die Heilige Gees rus en Bly met ons vir so lank soos ons leef Van nou af tot in alle ewigheid Ek moet afsluit, dis daai tyd Gee Hom nog ‘n prys amen Ek bring die kerk tot by julle sê net amen My bru sê amen, suster sê amen Ek bring die kerk tot by julle sê net amen Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen Ek bring die kerk tot by julle sê net amen My bru sê amen, suster sê amen Ek bring die kerk tot by julle sê net amen Gee my ‘n amen, gee my ‘n amen
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Early B
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,445

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,979

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

