
Weet jy hoeveel mense is sat van pale vat Bradde kies jou kant Want as ons land, lê julle plat soos mechanics onder ‘n kar Wat wou julle maak He wat wat, wat wil julle maak bra He watch watch, watch wat julle praat bra He wat wat, wat wil julle maak bra He watch watch, watch wat julle praat bra Die tightste hie ek bring Die titel nie vir julle cyphers nie Ek’s vital hie My temper is so kort soos ek So my boetie ek is kwaai wuh Ek ruk dit van P. E tot binne ini Paarl hyper, tiger Pluk jou met een oog soos ek ‘n skoot op ‘n reënboog gesladit Stewie bru ek hoop jy weet jy feature nou hie sam my mal kop Bek vol punches vir jou beat ek roep dit Wag stop, die goed autotune ma hulle is vals nog Want face to face dan speel hy vrek Nou sê my wa jou pulse boss Hey watagwan smaak julle stemme saam met my soek Ek’s nie jou chommie nie gan soek vir friends op Facebook Julle toets my bloed, hoori bloed, want die goed, los die En die stut trek op soos nxi nxi doef doef doef So mind jou eie goed my bru Ek’s van ‘n plek met pretty boys ma glo my guy ons kan dit lelik maak Is van die dal af bra jy weet wat klap Oh ons sien jy hou jy hard Weet jy hoeveel mense is sat van pale vat Bradde kies jou kant Want as ons land, lê julle plat soos mechanics onder ‘n kar Wat wou julle maak He wat wat, wat wil julle maak bra He watch watch, watch wat julle praat bra He wat wat, wat wil julle maak bra He watch watch, watch wat julle praat bra Ou bradde wat wil julle maak kom maak nou aan en hou op lank maak Ek trek gesig soos dhalsim as hy wen ek’s soos blanka Ek kom altyd hie met ‘n bang wie smaak jy bang praat Trek op meti Honda jou wange gou aan die flam slaan soos blades Die beste rapper in die plek, you don’t have to Ruy Jou laaste bou ne slaan verkeerd dan vat jy flam brie Jou motjie welkom my met oop bene Chung lee spinning round kick Dan wil julle nog ‘n nerve het Vi julle skop ek Skop ek dit stukkend los dit plankies Body slam die beat lig weights sodat ek lyk soos Zangief Soos daai skip agter Ken gooi nou ma julle ankers Of ek expose vir julle soos Vega sonder sy masker Die hele street fighter is uit gelê nou in die rhymes in Gevoude arms gan ek in die chorus in, Byson Oh ons sien jy hou jy hard Weet jy hoeveel mense is sat van pale vat Bradde kies jou kant Want as ons land, lê julle plat soos mechanics onder ‘n kar Wat wou julle maak He wat wat, wat wil julle maak bra He watch watch, watch wat julle praat bra He wat wat, wat wil julle maak bra He watch watch, watch wat julle praat bra
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Early B
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,445

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,979

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

