
Rook my asof ek ‘n zaab meisiekind Jy is marvelous Ek dink aan jou as ek wakker word en in die aande en in die stort Ek verdrink in jou groot groen oë, iewers daar binne het ek myself verloor Help my hier kom die verdriete Ek is dronk, eks dronk op die liefde Eks dronk op die liefde Eks dronk op die liefde Ek is dronk op die liefde Dit voel so leke en dan kom môre Vanaand is leke ma wag tot môre Jy soen my asof jy skaam is maar noem my lief asof dit my naam is Jy speel my asof ek skaak is Checkmate baby don’t know if I smaak this Alles in my lyf voel so goor Ek dink ek gaan my balaans verloor Help my hier kom die verdriete Ek is dronk, eks dronk op die liefde Eks dronk op die liefde Eks dronk op die liefde Ek is dronk op die liefde Dit voel so leke en dan kom môre Vanaand is leke ma wag tot môre Wag laat ek my shot vat dies my speech Jys my flaming lamborghini baby girl ek soek daai heat As jy ‘n zaab was I won’t pass, I play for keeps Want ek soek ietsie meer as ma net sex on the beach Eke sukkel met woorde op jou liefde is ek besope Nou en dan gooi ek ‘n huh want in jou oë sien ek my oge Flip jou ore is seker warm want ek noem jou oor en oor My spoor verloor help my na voor want die dronk verdriet vat nou weer oor, chise Kom ons raak dronk Dronk op die liefde Kom ons raak dronk Dronk op die liefde Kom ons raak dronk Dronk op die liefde Kom ons raak dronk, dronk Raak dronk op die liefde Dronk op die liefde Dronk op die liefde Dronk op die liefde Eks dronk op die liefde Dit voel so leke en dan kom môre Vanaand is leke ma wag tot môre
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Early B
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,445

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,979

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


