
Da kom ‘n tyd wanne mens sê genoeg is genoeg Genoeg het ons terug gestaan en gesien hoe gaan ons gemeenskap agteruit Ons moet nou op staan en sê nou ons is siek en sat Ons gaan ons se gemeenskap terug vat want ons is duk vir drugs Ons is siek en sat, almal het genoeg gehad Give it up man give up, give up Ons is lankal duk vir drugs Lankal duk vir drugs Lankal duk vir drugs Ons is lankal duk vir drugs Lankal duk vir drugs Sien jy Jermaine is aunt Mary se kind Back in the day was hy ‘n netjiese ding Hy’t van entjies na toe gespring Met ‘n oëgwink klap hy Mandrax met ‘n klip Weet jy wat, is sad weet jy dit Want die jong het ‘n gear en ‘n kind Hy’s deur als so sy family is min Plus sy eie kind roep hom skaars dad of ‘n ding Is sad om te dink dat hy het ‘n gesin Hulle is wel af maar hy dig rands op ‘n spin Mense kyk hom aan asof hy ‘n skelm is in Die samelewing man dit is ‘n scandalous ding Hai man he had a bright future Maar hy’s nou vas gevang in al die goete, jey Jy sal hom kry met sy brusse in die bos, onder die boom of in die koelte Is sad man Ons is siek en sat, almal het genoeg gehad Give it up man give up, give up Ons is lankal duk vir drugs Lankal duk vir drugs Lankal duk vir drugs Ons is lankal duk vir drugs Lankal duk vir drugs Laat in die nag in die straate bru, jy kan nie blerrie slaap nie want jy’s hoog getjoef Jy smaak nou nog ‘n hit maar jou kroon is kapoet En nou gan lieg en leen jy vir jou rook se goed Mense ken al, al die stories bru So automaties kry jy niks kroon nie joe So wat maak jy, jy gaan roof vir goed Dan gan jy tronk toe, sit met die wat moorde doen So don’t by daai ou, guy no, glo my jy gaan slice ou As hulle jou mag, gaan die ouens vir jou Luister hie na my if you wanna keep a tight hole Loop ma die straight lyn, nice ou, righto Coz you have a bright future, don’t get vas gevang in all this goete, yeah If you have a few brusse that do this Tell em just to leave it, it’s not cool nuh bru coz Ons is siek en sat, almal het genoeg gehad Give it up man give up, give up Ons is lankal duk vir drugs Lankal duk vir drugs Lankal duk vir drugs Ons is lankal duk vir drugs Lankal duk vir drugs Ons is duk, duk, duk Ons is lankal duk vir drugs Ons is duk, duk, duk Ons is lankal duk vir drugs Ons is duk, duk, duk Ons is lankal duk vir drugs Ons is duk, duk, duk Ons is lankal duk vir drugs Ja chise ja Ons is siek en sat, almal het genoeg gehad Give it up man give up, give up Ons is lankal duk vir drugs Lankal duk vir drugs Lankal duk vir drugs Ons is lankal duk vir drugs Lankal duk vir drugs
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Early B
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,445

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,979

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

