
Nou die number moes uit gekom lank tevore Want dis ‘n number vir vandag se môre Net ‘n bietjie rigting kan lei na orde Meer positiewe note minder nagevolge Jonger meisies, luister na my meisie Hy’s net daar vir ‘n tydjie moet nie toe laat hy duik nie Da’s ‘n tyd vir als da girl En moenie sy gedagte glo want hy mag lief vir jou wees Of hy soek ‘n ietsie Ma moet jy hom nie wys hoeveel het jy hom lief nie Want ouens is bekend vir hul verhouding se visie As hy kry wat hy wil hê dan sal jy hom nie weer nie sien nie En los jou bra wat aanhou et nca oor van seks praat Hou jou eer ek weet nie was jy skaam om een te wees nie Moet dit net nie op mors die eerste keer nie Al is jy bietjie meer as normaal, verstaan jy’s op jou eie way spesiaal Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie En al dra jy Mr Price en jou hare kan nie waai Onthou net dat jou style maak jou eintlik rerig kwaai Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie En wees lief vi jou baba doen dit in elke liewe way Al is jy skralerig of bietjie overweight Onthou net dat jy’s ‘n limited edition da’s niemand Hierso soos jy Don’t you worry what the other people say Moet dit nie soek by ‘n ou nie, van is te vroeg baba nie nou nie Girl jy weet hoe werk die outjies Sex will make him love you and babies will make him stay Ek sê nie dat jy moetie jouself enjoy nie Kyk net agter jou en doen dit mootjies Is van die dal af meisie Al is jy bietjie meer as normaal, verstaan jy’s op jou eie way spesiaal Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie En al dra jy Mr Price en jou hare kan nie waai Onthou net dat jou style maak jou eintlik rerig kwaai Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie Al is jy bietjie meer as normaal, verstaan jy’s op jou eie way spesiaal Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie En al dra jy Mr Price en jou hare kan nie waai Onthou net dat jou style maak jou eintlik rerig kwaai Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Early B
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,445

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,979

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

