
Hys die baas van die plaas, maak die grootste geraas, niks kan hom vang nie Niks maak hom bang nie Hy byt soos ‘n brak, op my skoot is hy dood mak Hy kom nie terug nie as ek nie fluit nie My skaduwee wat luister, my hart se punt my yster Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie, hys ok nie bang vir ‘n leeu vir ‘n slang nie Trompie, Trompie Soek vir ‘n kat, vir die jakkals in die gat, of ‘n been in die kar dis Trompie, Trompie Sy byt is groter as sy blaf, en Waar Trompie jys die boss Soos ‘n springbok gaan hy mal, vlieg deur die lug vir ‘n rugby bal, teen ‘n duisend myle, hy ken geen einde Geen tekort aan energie en geen kat is veilig nie dis alles syne, sy bosveld buite My skaduwee wat luister, my hart se punt my yster Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie, hys ok nie bang vir ‘n leeu vir ‘n slang nie Trompie, Trompie Soek vir ‘n kat, vir die jakkals in die gat, of ‘n been in die kar dis Trompie, Trompie Sy byt is groter as sy blaf, en Waar Trompie jys die boss My skaduwee wat luister, my hart se punt my yster Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie, hys ok nie bang vir ‘n leeu vir ‘n slang nie Trompie, Trompie Soek vir ‘n kat, vir die jakkals in die gat, of ‘n been in die kar dis Trompie, Trompie Sy byt is groter as sy blaf, en Waar Trompie jys die boss
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

