
Ek kan nie sluk of praat nie helder dink nie Al wat ek sien is jy Al wat ek hoor is jy Ek wil omdraai en hardloop my hart toe knoop Maar al wat ek sien is jy Al wat ek hoor is jy Jy vra my nie hoe nie my ja of my permisie Ek weet nie of jy hier die oomblik so beplan nie Jy laat verbode so onskuldig lyk Dit is malligheid, malligheid Jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid Jy bring my tot ‘n val, val, val Ek kan nie keer nie en dit is mal, mal, mal Dit is malligheid, malligheid Ek sien vandag die moontlikheid ons loop hier uit Jy weet ek wil ek sal, sal, sal Als vir jou gee en dit is mal, mal, mal Wat jy nou hier aan my doen My wêreld ruk met ‘n soen Jou lippe spel uit lose moeilikheid Ek wil soen ek wil proe aan jou Ons kan moeilikheid naby hou Jy vra my nie hoe nie my ja of my permisie Ek weet nie of jy hier die oomblik so beplan nie Jy laat verbode so onskuldig lyk Dit is malligheid, malligheid Jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid Jy bring my tot ‘n val, val, val Ek kan nie keer nie en dit is mal, mal, mal Dit is malligheid, malligheid Ek sien vandag die moontlikheid ons loop hier uit Jy weet ek wil ek sal, sal, sal Als vir jou gee en dit is mal, mal, mal Wat jy nou hier aan my doen My wêreld ruk met ‘n soen Ek weet wat ek nodig het, sonder jou raak ek mal, mal, mal Ek weet wat ek nodig het wat ek in jou het Dit is malligheid, malligheid Jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid Jy bring my tot ‘n val, val, val Ek kan nie keer nie en dit is mal, mal, mal Dit is malligheid, malligheid Ek sien vandag die moontlikheid ons loop hier uit Jy weet ek wil ek sal, sal, sal Als vir jou gee en dit is mal, mal, mal Wat jy nou hier aan my doen My wêreld ruk met ‘n soen
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


