
Ek wens ek kon vandag antwoorde kry Want die vrae brand soos vuur hier binne my Ek wens ek kon vandag die rede weet Dan sou ek dalk 'n stukkie van dit vergeet Want hoe kan ek aangaan hoe kan ek voortgaan As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier Ek het seer hier, dit is my donker uur Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees Dat alles net sal uitwerk vir die goed Vertel my dis okay, iemand is daar vir my En eendag sal ek ook die antwoord leer Maar vir nou het ek seer 'n Halwe woord sal ook 'n troosting gee Want hier is ek, ek veg hier op my knieë En wie sal ooit die regte woorde kry Want niemand weet wat dra ek binne my Want hoe kan ek aangaan hoe kan ek voortgaan As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier Ek het seer hier, dit is my donker uur Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees Dat alles net sal uitwerk vir die goed Vertel my dis okay, iemand is daar vir my En eendag sal ek ook die antwoord leer Maar vir nou het ek seer Al wat ek vra is vir 'n redelike antwoord Want ek hou aan stry teen die ongeloof die seer hier binne my
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Bobby Van Jaarsveld
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


