
jy kan my steel en veraltyd hou jy kan my soen en vat net vir jou want eks getref en gewond verlief op jou mond dit kos net een pyl n teiken n boog dit kos net n hart die skoot was te hoog want eks verlief en getref gekwes en gewond ek moes jou gesoen het ek moes dit gedoen het ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond as ek my verbeel hou jy my nog vas ek skep die toneel dit raak soms te veel want eks verlief en getref en nogsteeds verlief op jou mond ek moes jou gesoen het ek moes dit gedoen het ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond ek moes jou gesoen het ek moes dit gedoen het ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond fluister dit sag maak oop die deur ek nooi jou in my hart volgjou neer want eks getref en gewond verlief op jou mond ek moes jou gesoen het ek moes dit gedoen het ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond ek moes jou gesoen het ek moes dit gedoen het ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Bobby Van Jaarsveld
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

