
Daar is plek in die son vir jou en my En 'n doel in die lewe En die pad wat ek volg wat my daarheen lei Is gemaak vir 'n rede As jy weet wie jy is en waarheen jy gaan Is die reis soveel beter Want jy val en jy leer om weer op te staan Dit los jou met die wete Dat dit bly net 'n keuse Dis my keuse Laat my lewe laat my sing Laat my val en weer begin Ek sal opstaan en weer aangaan Met wat die lewe vir my bring Laat my lewe vir vandag Laat my huil en laat my lag Ek wil myself wees en leer liefhê Dis wat ek vir jou wil hê Daar is altyd 'n deur om oop te maak Dis die gang van die lewe En die sleutel hou jy in jou hand Maar so min van ons weet dit Dis my doel om te groei tot waar ek moet wees En myself te vergewe Ek wil weet hoe dit voel om vry te wees Vry van die verlede In my soeke na vrede Dis my keuse Hoor jy wat ek sê Voel jy wat ek voel Solank ons leer uit die foute Wat ons maak
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Bobby Van Jaarsveld
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


