
Jy’t kom inkyk Deur die vensters van my siel Jy’t gesien ek was verniel Maar dit kon jou nie afskrik nie Jy wou regmaak Jy wou vrees in hoop omskep En my lief jy weet jy het Dis die liefde wat ons red Jy doen dit weer Doen dit weer Jy kom en vat die seer Jy maak dit heel Maak my heel Vir jou’s dit nooit te veel Ek voel jou hier naby my Hoor hoe jy sê vir my Jy’s lief vir my Lief vir jou Jy gee vir my Gee vir my Jou hele lewe En dit wys vir my Wys vir my Dit is die rede om jou Styf te wil vashou Jou nooit te laat gaan Want ek is lief vir jou Voel my liefde net vir jou Toe jy omkyk Was my hart vir jou gestuur Ek het myself nie verbeel nie Dit was vreeslose jonkheid As ons terugkyk Oor die jare reeds verby Sou jy altyd veg vir my Dit was altyd net ek en jy Net ek en jy Jy doen dit weer Doen dit weer Jy kom en vat die seer Jy maak dit heel Maak my heel Vir jou’s dit nooit te veel Ek voel jou hier naby my Hoor hoe jy sê vir my Jy’s lief vir my Lief vir jou Voel my liefde net vir jou Jy doen dit weer Doen dit weer Jy kom en vat die seer Jy maak dit heel Maak my heel Vir jou’s dit nooit te veel Ek voel jou hier naby my Hoor hoe jy sê vir my Jy’s lief vir my Lief vir jou
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Bobby Van Jaarsveld
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


