
Gisteraand het ek 'n brief vir jou geskryf swart op wit my liefde vir jou bely Uit my pen het die woorde min geraak toe skryf ek 'n song want jy weet Hoe ek briewe haat, en hy gaan so … Hallo my engel wat maak jy nou ek wonder by myself waar is jy nou Dit voel of ek jou so lank terug gesien het vandag het ek seer want ek mis jou so Hierdie is my lovesongletter my briefie net vir jou 'n briefie net om te sê ek is baie Ek is bitter baie lief vir jou Gisteraand het ek die song vir jou gesing uit my mond my hele hart vir jou gebring En daai brief is toe klaar en toegevou maar die woorde klink net beter In 'n song vir jou, en hy gaan so … 'n Briefie met akkoorde 'n song met my woorde Hierdie is my lovesong net vir jou, en hy gaan so …
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Bobby Van Jaarsveld
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


