
dit was n helder maanskyn aand daar op strandfontein se strand toe stap net ek en jy en ons loop hand aan hand met ons pype opgerol en ons tone in die koue sand en eenkant by die kommetjie was daar fosfor liggies wat brand ek beloof aan jou die see met die maan en die sterre saam jou liefde is vir my n vreemde wentelbaan ek beloof aan jou die see met die maan en die sterre saam jou liefde bly vir my n vreemde wentelbaan sout is die smaak op jou lippe as ek jou so sagkens soen die water klots teen die klippe wat anders kan ek doen die maan het agter n wolk verdwyn maar ons liefde die sal nie kwyn dit sal net altyd sterker wees soos die see en die gety ek beloof aan jou die see met die maan en die sterre saam jou liefde is vir my n vreemde wentelbaan ek beloof aan jou die see met die maan en die sterre saam jou liefde bly vir my n vreemde wentelbaan dit is n helder maanskyn aand hier op strandfontein se strand nou loop ek hier alleen met my hart hier in my hand met my pype opgerol en my tone in die koue sand en eenkant by die kommetjie was daar fosfor liggies wat brand ek beloof aan jou die see met die maan en die sterre saam jou liefde is vir my n vreemde wentelbaan ek beloof aan jou die see met die maan en die sterre saam jou liefde bly vir my n vreemde wentelbaan jou liefde bly vir my n vreemde wentelbaan jou liefde bly vir my n vreemde wentelbaan
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Worsie Visser
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


