
man kyk daai lang gesig trek daai lippe bietjie terug dit lyk asof die wereld wil vergaan ekonomie of politiek wat is dit wat maak jou siek die goudprys of die volk se voort bestaan lyk jy altyd so of smile jy onderstebo of het jy dalk die slegte nuus gehoor jy lyk tog alte vreeslik en dit is tog so aansteeklik lag en lyk tog net n bietjie oor dikbek lang gesig, dikbek lang gesig jou houding laat slaan mense op die vlug kyk bietjie om jou rond en word tog gou gesond ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig don’t worry man be happy kyk hoeka te veel TV dit lyk asof die wereld wil vergaan kyk man jy moet confess die wereld lei aan stress maar dis geen rede om in depro in te gaan wat kan tog so erg wees wat medisyn kan so sleg wees elke donker wolk het tog n silwer rand jy lyk tog alte vreeslik en dit is tog so aansteeklik ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig dikbek lang gesig, dikbek lang gesig jou houding laat slaan mense op die vlug kyk bietjie om jou rond en word tog gou gesond ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig dikbek lang gesig, dikbek lang gesig jou houding laat slaan mense op die vlug kyk bietjie om jou rond en word tog gou gesond ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig dikbek lang gesig, dikbek lang gesig jou houding laat slaan mense op die vlug kyk bietjie om jou rond en word tog gou gesond ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Worsie Visser
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


