
rebecca was my meisie met die sparkling eyes rebecca was my cherrie en nie altyd nice rebecca was mos lekker vet en rond oh i love rebecca when the sun goes down sy’t n lyfie soos ryer en n nekkie soos n pou groot paar pote soos n wille makou litterige tone soos n veld volstruis ongesonde lippe soos n skeurbek muis ek vra rebecca van jeppiestown ek sal met jou trou dan settle ons down ek kry rebecca by n liebenstine jol vertel haar van my liefde en my hart so vol… …ag rebecca ter’blanche gee my nog n kans sy sê toe saggies vat maar nog n dans my knieë het gebewe en my hart slaan oor daar’s n gaatjie in my tubepie en my pomp het verloor sy’t n lyfie soos n ryer en n nekkie soos n pou n groot paar pote soos n wille makou litterige tone soos n veld volstruis ongesonde lippe soos n skeurbek muis ek sê rebecca van jeppestown los my uit ek wil huis toe gaan ek skei rebecca by patendor vertel haar van johanna en haar bloedrooi ford… …rebecca is my meisie met die sparkling eyes rebecca is my cherrie en sy’s altyd nice rebecca is mos lekker vet en rond rebecca se gesig is ook so lekker bont sy’t n lyfie soos n ryer en n nekkie soos n pou n groot paar pote soos n wille makou litterige tone soos n veld volstruis ongesonde lippe soos n skeurbek muis ek sê rebecca van jeppestown ek sal met jou trou dan settle ons down ek kry rebecca by n liebenstine jol vertel haar van my liefde en my hart so vol
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Worsie Visser
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


