
Dis nooit maklik nie, my woorde le ver Maar ek wil dit se So ek skryf dit in 'n song vir my dad Soms is dit moeilik om die woorde te se So ek skryf e song, wat se hoe baie lief ek hom het En my ster Is nie ver Want my held Is my dad Hou my sterk En so ek skryf dit in e song vir my dad En al le, al le 'n donker wolk oor daai berg Weet ek, die son skyn altyd helder by dad En al breek, al breek e storm los oor die see Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees Want my ster Is nie ver En my held Is my dad Hou my sterk En so ek skryf dit in e song vir my dad Dis nooit maklik nie, my pen los e merk Maar ek wil dit se So ek skryf e song vir my dad Daar’s soveel woorde en my woorde is min So ek skryf e song Wat se hoe trots ek op my pa is Want my ster Is nie ver En my held Is my dad Hou my sterk En so ek skryf dit in e song vir my dad En al le, al le et donker wolk oor daai berg Weet ek, die son skyn altyd helder my dad En al breek, al breek e storm los oor die see Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees En kom reenweer, jou dagbreek, en soms hartseer Weet net ek sal altyd daar wees In onweer, kan niks my keer, want ek weet My pa het my van beter geleer En al le, al le e donker wolk oor daai berg Weet ek, die son skyn altyd helder by dad En al breek, al breek e storm los oor die see Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees Want my ster Is nie ver En my held Is my dad Hou my sterk, so ek skryf dit in e song vir my dad
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Snotkop
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

